Wat is Leenreg? - What is Life Right?

’n Leenreg beteken ‘n persoon koop die reg om die eenheid permanent te bewoon — die eenheid word nie die inwoner se eiendom nie, maar eksklusiewe lewenslange okkupasie word  gewaarborg. Hierdie reëling is geskik vir mense wat sekuriteit, onafhanklikheid en ‘n ongekompliseerde gemeenskap nastreef sonder die ingewikkeldhede van volle iendomsbesit.

A Life Right means a person purchase the right to occupy the unit permanently — the resident does not own the property, but exclusive occupation is guaranteed for life. This arrangement suits those seeking security, independence, and community without the complexities of full property ownership.

Hoe Werk Dit? - How Does It Work?

Koop jou Leenreg: Betaal ’n eenmalige koopprys om lewes lange okkupasie reg te verseker.

Neem okkupasie: Sodra jou eenheid gereed is en die betaling voltooi is kan jy intrek.

Maandelikse Heffings: Betaal bekostigbare maandelikse heffings wat gesamentlike dienste, munisipale tariewe en instandhouding van gedeelde ruimtes dek.

Eenheid Instandhouding: Die inwoner is verantwoordelik vir die instandhouding binne die eenheid; die Skema bestuur en onderhou die gemeenskaplike areas.

Herverkoop en Terugbetaling: Wanneer die inwoner verhuis of sterf, word die eenheid verkoop en die inwoner se koopprys word terugbetaal (minus redelike herstel en administrasie-koste).

Purchase Your Life Right: Pay a one-time purchase price to secure occupation right for life.

Take occupation: Once their unit is ready and payment is complete, you may move in.

Monthly Levies: Pay affordable monthly levies covering communal services, municipal rates, and maintenance of shared spaces.

Unit Maintenance: The resident is responsible for upkeep inside of the unit; the Scheme manages and maintains common areas.

Resale and Refund: When the resident relocate or pass away, the unit is resold and the residents purchase price is refunded (minus reasonable costs for repairs and administration).

Gereelde Vrae -

Frequently Asked Questions 

Wat besit ek?
Die inwoner besit die lewenslange reg om die eenheid te beset, beskerm deur wetgewing. Die eiendom self bly onder die Skema se eienaarskap.

 

Is maandelikse heffings nodig?
Ja, heffings dek gesamentlike dienste, munisipale kostes, sekuriteit en instandhouding van gedeelde fasiliteite.

 

Kan ek veranderings aan my eenheid maak?
Veranderings word toegelaat met skriftelike goedkeuring en moet professioneel uitgevoer word.

 

Kan ek my eenheid verhuur?
Nee, verhuur of onderverhuring word nie toegelaat nie.

 

Kan gaste oorbly?

Ja, binne perke en met goedkeuring van die skema bestuurder.

 

Wat gebeur as ek versorging benodig?
Indien die inwoner permanente sorg benodig en nie meer onafhanklik kan woon nie, kan inwoner na die ACVV Huis Marie Louw sorg sentrum opgeneem word. (Onderhewig aan beskikbaarheid).

 

Hoe word munisipale dienste hanteer?
Munisipale tariewe, water, riool en vullis is by die heffings ingesluit. Die eenheid is met ‘n voorafbetaalde elektrisiteit meter voorsien wat afsonderlik deur die inwoner betaal word.

What do I own?
The resident own the lifelong right to occupy the unit, protected by law. The property itself remains under Scheme ownership.

 

Are monthly levies required?
Yes, levies cover communal services, municipal costs, security, and maintenance of shared facilities.

 

Can I make changes to my unit?
Alterations are allowed with written approval and must be done professionally.

 

Can I rent out my unit?
No, renting or subletting is not permitted.

 

Can guests stay over?

Yes, within limits and approved by the scheme manager.

 

What happens if I need care?
If the resident require permanent care and can no longer live independently, the resident may transfer to the ACVV Huis Marie Louw care centre. (Subject to availability).

 

How are municipal services handled?
Municipal rates, water, sewerage and refuse are included in levies. The unit is equipped with a pre-paid electricity meter, paid separately by the resident.