Onafhanklike Sorg - Independent Living

Onafhanklike Sorg by ACVV Huis Marie Louw bied senior persone die geleentheid om ’n veilige, gerieflike en ondersteunende omgewing te geniet, terwyl hulle steeds hul onafhanklikheid en privaatheid behou. Hierdie opsie is ideaal vir individue wat aktief en selfstandig is, maar die gemoedsrus waardeer om deel te wees van ’n sorgsame gemeenskap. Inwoners kan op hul stokperdjies, vriendskappe en welstand fokus, terwyl bestuur gesorg word hul die daaglikse lewe vergemaklik word met toegang tot professionele ondersteuning en ’n verwelkomende atmosfeer wanneer dit benodig word.

Independent Living at ACVV Huis Marie Louw provides senior persons with the opportunity to enjoy a secure, comfortable, and supportive environment while still maintaining their independence and privacy. This option is ideal for individuals who are active and self-sufficient but appreciate the reassurance of being part of a caring community. Residents can focus on their hobbies, friendships, and well-being, while management ensure that daily living is made easier with access to professional support and a welcoming atmosphere whenever needed.

Geleë op die Boonste Vloer

• Enkel- en dubbelkamers 

   (verantwoordelik vir eie meubels, TV, gordyne en linne)
• Klere en linne moet duidelik gemerk wees
• Weeklikse skoonmaak van kamers
• Gedeelde badkamers en ablusies (daagliks skoongemaak)
• Nood-paniek knoppie in elke kamer

 

Ingeslote Dienste en Geriewe

• Opmaak van beddens
• Hulp met was en aantrek (indien vooraf gereël per skedule)
• Begeleiding na die eetkamer (indien vooraf gereël)

• 3 Maaltye daagliks en tee/koffie

• Was- en stryk diens
• Biblioteek (in-huis)

 

Ekstras

• Gemeenskaplike kombuisies (met mikrogolfoond, ketel, yskas)
• TV in sitkamer vir ontspanning

Located on the Upper Floor

• Single and double rooms (responsible for own furniture, TV,  

   curtains and linen)

• Clothes and linen must be clearly labelled

• Weekly room cleaning

• Shared bathrooms and ablutions (cleaned daily)

• Emergency panic button in each room

 

Services and Amenities Included

• Bed making

• Assistance with washing and dressing (if pre-arranged as

   scheduled)

• Escort to the dining room (if pre-arranged)

• 3 meals daily + tea/coffee

• Laundry and ironing service

• Library (in-house)

 

Extras

• Communal kitchenettes (with microwave, kettle, fridge)

• TV lounge for relaxation