
By Huis Marie Louw geniet inwoners ’n veilige, hartlike omgewing met ’n verskeidenheid geriewe wat gerief en lewenskwaliteit verseker. Geriewe sluit ’n haarsalon, snoepwinkel, koffiewinkel en ’n groot sitkamer vir geleenthede en sosiale byeenkomste. Daaglikse etes word voorsien en bykomende dienste is beskikbaar om inwoners in hul dag-tot-dag behoeftes te ondersteun, wat ’n sorgsame omgewing skep waar almal tuis kan voel.
At Huis Marie Louw, residents enjoy a safe, welcoming environment with a variety of facilities designed to ensure comfort and quality of life. Amenities include a hair salon, tuck shop, coffee shop, and a large lounge for events and social gatherings. Daily meals are provided, and additional services are available to support residents in their day-to-day needs, creating a caring setting where everyone can feel at home.

Onafhanklike Sorg beteken dat senior volwassenes in hul eie privaat ruimte (soos ’n kamer, woonstel of eenheid) binne die gemeenskap woon, maar steeds toegang het tot gedeelde geriewe en opsionele ondersteuningsdienste. Dit is ontwerp vir senior volwassenes wat nog aktief is en meeste van hul daaglikse roetines self kan hanteer, maar wat die gemoedsrus, gerief en sosiale geleenthede wil hê wat ’n aftree gemeenskap bied.
Independent Living means that senior adults live in their own private space (like a room, apartment, or unit) within the community, while still having access to shared facilities and optional support services. It is designed for seniors who are still active and able to manage most of their daily routines on their own, but who want the peace of mind, convenience, and social opportunities that come with living in a retirement community.
Bystamd Sorg verwys gewoonlik na ’n vlak van sorg vir senior persone wat nie meer onafhanklik kan leef nie en gereeld hulp met daaglikse aktiwiteite benodig.
Dependent Living usually refers to a level of care for senior persons who are no longer able to live independently and need regular assistance with daily activities.
Verswakte sorg is ’n professionele, gespesialiseerde diens wat ontwerp is vir ouer persone wat deurlopend ondersteuning benodig weens fisiese swakheid, chroniese siekte of kognitiewe agteruitgang. Dit bied 24-uur bystand met daaglikse lewens aktiwiteite, mediese toesig en voortdurende gesondheid bestuur in ’n veilige en ondersteunende omgewing. Die fokus van verswakte sorg is om waardigheid, gerief en lewensgehalte te verseker, terwyl die individu se fisiese, emosionele en mediese behoeftes met deernis en professionaliteit aangespreek word.
Frail care is a professional, specialised service designed for older persons who require continuous support due to physical frailty, chronic illness, or cognitive decline. It provides 24-hour assistance with daily living activities, medical supervision, and ongoing health management in a safe and supportive environment. The focus of frail care is to ensure dignity, comfort, and quality of life while meeting the individual’s physical, emotional, and medical needs with compassion and professionalism.