Bystand Sorg - Assisted Living

Bystand Sorg by ACVV Huis Marie Louw is ontwerp vir Senior persone wat ekstra bystand benodig met hul daaglikse roetines, soos om te bad, aan te trek of hul medikasie te bestuur, maar steeds met ’n gevoel van onafhanklikheid en waardigheid wil leef. Elke inwoner het die gemak van sy/haar eie kamer terwyl hulle ondersteun word deur sorgsame personeel wat hulp verleen wanneer dit nodig is. Met voedsame etes wat daagliks voorberei word, gereelde skoonmaak diens en ’n veilige, verwelkomende omgewing, kan inwoners gemoedsrus hê dat bystand altyd naby is. Die fokus is om die regte balans van sorg en onafhanklikheid te bied, sodat elke inwoner gemaklik, ondersteun en deel van ’n warm gemeenskap voel.

Assisted Living at ACVV Huis Marie Louw is designed for Senior persons who need extra assistance with their daily routines, such as bathing, dressing, or managing medication, but who still want to live with a sense of independence and dignity. Each resident has the comfort of his/her own room while being supported by caring staff who provide assistance when it is needed. With nutritious meals prepared daily, regular housekeeping, and a safe, welcoming environment, residents can enjoy peace of mind knowing that assistance is always available. The focus is on providing the right balance of care and independence, ensuring that every resident feels comfortable, supported, and part of a warm community.

Geleë op die Grond Vloer

• Enkel- en dubbelkamers 

   (verantwoordelik vir eie meubels, TV, gordyne en linne)
• Klere en linne moet duidelik gemerk wees
• Weeklikse skoonmaak van kamers
• Gedeelde badkamers en ablusies (daagliks skoongemaak)
Nood-paniek knoppie in elke kamer

 

Ingeslote Dienste en Geriewe

• Opmaak van beddens
• Hulp met was en aantrek (indien vooraf gereël per skedule)
• Begeleiding na die eetkamer (indien vooraf gereël)

• 3 Maaltye daagliks en tee/koffie

• Was- en stryk diens
• Biblioteek (in-huis)

 

Ekstras

• Gemeenskaplike kombuisies (met mikrogolfoond, ketel,

   yskas)
• TV in sitkamer vir ontspanning

Located on the Ground Floor

• Single & double rooms (responsible for own furniture, TV, curtains and linen)

• Clothes and linen must be ctearly labelled

• Weekly room cleaning

• Shared bathrooms and ablutions (cleaned daily)

• Emergency panic button in each room

 

Services and Amenities Included

• Bed making

• Assistance with washing and dressing (if pre-arranged as scheduled)

• Escort to the dining room (if pre-arranged)

• 3 meals daily + tea/coffee

• Laundry and ironing service

• Library (in-house)

 

Extras

• Communal kitchenettes (with microwave, kettle, fridge)

• TV lounge for relaxation