
ACVV Huis Marie Louw is ’n betroubare en deernisvolle residensiële sorg fasiliteit vir ouer persone (ouer as 60), geleë in Somerset-Wes, Wes-Kaap, Suid-Afrika. ’n Omvattende sorg spektrum aangebied. Dit behels onafhanklike sorg, bystand sorg en verswakte sorg, met volledige verblyf dienste. Die fasiliteit is in 1972 by die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling geregistreer om 69 ouer persone te akkommodeer.
Die fasiliteit sluit ook 23 Leef Reg eenhede in, wat voorsiening maak vir afgetredenes wat sorgvrye okkupasiereg vir die res van hul lewe wil geniet, met die sekuriteit en beskikbaarheid van ’n sorg fasiliteit. Hierdie eenhede sluit in Bachelors-eenhede, een- en twee slaapkamer-eenhede, asook twee slaapkamer-eenhede met motorhuise. Onderdakparkering is beskikbaar vir die inwoners.
ACVV Huis Marie Louw is a trusted and compassionate residential care facility for older persons (over 60), located in Somerset West, Western Cape, South Africa. A comprehensive continuum of care is provided, offering independent living, assisted living and frail care with full boarding services. The facility was registered with the Department of Social Development in 1972 to accommodate 69 older persons.
The facility also includes 23 Life Right units, catering to retirees who wish to enjoy carefree occupational right for life with the security and availability of a care facility. These include bachelor units, one- and two-bedroom units, as well as two-bedroom units with garages. Undercover parking bays are available for the residents.
